Tom Noonan

Tom Noonan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 April 1951 (1951-04-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Noonan (gebore 12 April 1951) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Manhunter (1986), RoboCop 2 (1990), Synecdoche, New York (2008), en Anomalisa (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne